Hobby Wendy's
General
 
  • Delivery and erection is done.
  • The house are all provided with one door and windows (glass included).
  • Stable doors are optional at no extra cost.
  • Additional doors and windows can be fitted.
  • The houses are varnished on the outside with "Woodseal Meranti".
  • All houses are made from 19 mm wood or 22 mm planed wood.
  • Floors are sturdily supported by beams of 50 mm x 76 mm spaced every 60 cm. Floors   are made from "tongue and groove" planks.
  • Roof support beams are 50 mm x 76 mm.
  • Roofing  is galvanized.
  • Houses can be lined inside at extra cost. Partitions of planed wood can also be provided.
  • Workmanship guaranteed for 5 years.
  • Algemeen:

  • Aflewering en oprigting word gedoen.
  • Die huise is almal van 'n deur en vensters voorsien. (met glas)
  • Bo - en onderdeure kan ook voorsien word. Geen ekstra koste.
  • Ekstra deure en vensters kan voorsien word.
  • Die huise is aan die buitekant met "Woodseal Meranti" geverf.
  • Al die huise word gemaak van 19 mm hout of geskaafde hout("Lapboard") 22 mm.
  • Onder die vloere is balke 50 mm x 76 mm elka 60 cm uitmekaar. Die vloere word van   "tong en groef" Planke gemaak
  • Die balke in die dak is 50 mm x 76 mm.
  • Die dakplate is gegalvaniseerd.
  • Huise kan ook binnekant uitgevoer word teen ekstra koste.
  • Afskortings kan voorsien word - word gemaak van geskaafde hout.
  • Vakmanskap gewaarborg vir 5 jaar.
  •